Niklaas “Siener” van Rensburg het nooit ’n “nag van die lang messe” voorspel nie, maar van die voorspellings wat hy wél gemaak het, wag nog om bewaarheid te word. So skryf prof. A.W.G Raath, ...
My naam is Marie en ek glo ook Siener se voorspellings. Gunther is egter `n bietjie haastig. Daar is egter seker ’n rede hoekom hy nou die media haal. Mense lag nou vir hom, maar hulle gaan ook ...